<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.  F#m                Bm  C#
 O Heer, uit bloed en won-de,
.     F#m       D   C#  F#m
 uit kruishout haat en hoon
.      F#m             Bm  C#
 blyk duid'lik hoe die son-de
.     F#m   D  C#  F#m
 die liefde ru be-loon!

[C1]
.     A      E      A
   U liefde bring genesing
.     Bm     D     C#
   al is met U gespot.
.     E      F#m  D     C#
   U liefde skenk vergewing,
.     Bm      E       A
   en wil versoen met God.

[V2]
.   F#m         Bm   C#
 Verlate van u vrien-de,
.   F#m   D  C#  F#m
 verlate Wor-ste-laar;
.   F#m          Bm  C#
 verlate van die Va-der
.   F#m  D   C#  F#m
 verlate Mid-de-laar!

[C2]
.       A      E       A
   Net pyn en dors en duister
.     Bm   D     C#
   is by U in u nood;
.      E       F#m     D  C#
   ontdaan van aardse luister,
.     Bm     E       A
   oorwin U tog die dood!

[V3]
.  F#m         Bm  C#
 U vasgenaelde han-de,
.   F#m  D  C#   F#m
 U spiesverwonde sy
.       F#m          Bm  C#
 spreek wyd oor alle lan-de:
.   F#m       D    C# F#m
 Só moes die Christus ly!

[C3]
.       A              E   A
   Vervloek, om te ontson-dig,
.      Bm      D   C#
   verlate, om te vind;
.        E          F#m  D  C#
   moes sterf om te ver-kon-dig:
.       Bm      E        A
   Deur My word jy Gods kind.

[V4]
.    F#m              Bm  C#
 Ek dank U, Heer, van har-te
.   F#m    D  C#    F#m
 dat U, Verlosser, Vriend,
.   F#m             Bm  C#
 vir my die bitter smar-te
.  F#m     D  C#  F#m
 gely het, on-ver-diend!

[C4]
.       A            E   A
   Waar ek hier ook mag swerwe,
.       Bm       D    C#
   dié troos sal ek behou
.      E     F#m      D  C#
   dat as ek eenmaal sterwe,
.       Bm      E      A
   ek, Heiland, U aanskou.</lyrics>
<title>O Heer, uit bloed en wonde</title>
<aka>Liedboek 387</aka>
<key>F#m</key>
</song>